Relaxing Chamomile
R90.00
Camomile Voetsoak is die ideaal vir ‘n lekker ontspannende tydjie. Vul die voetbad met louwarm water en plaas soveel as nodig voetsoak in die water. Sit terug en ontspan terwyl jy diep asem haal. Die Camomile asook die Lavender sal jou heerlik laat ontspan en die melk maak die voete lekker sag.
Hierdie botteltjie is ideaal vir ‘n geskenkboksie.
Chamomile Footsoak with Lavender is ideal for a relaxing time while the milk softens the feet beautifully. Fill footbath and place as much soak in water as you need to soak feet.
This bottle is small enough for a gift box.
125ml
Bestandele:
Koeksoda, Melkpoeier, Coconut olie, Engelse sout, Camomile tee & Lavender essensiele olie saam met Camomile en roos blomme.
Ingredients:
Baking soda, Milk solids, Coconut Oil, Epsom salt, Lavender Essential oil & Chamomile / Rose flowers.



Reviews
There are no reviews yet.