Rooibos & Vanilla Rose

R90.00

Rooibos & Vanilla Roos Voetsoak is die ideaal vir ‘n aromatiese en ontspannende tyd. Die Roos olie maak dit ekslusief en soos ‘n spa, terwyl die Rooibos insomnia verhoed en die melk maak die voete lekker sag. Vul die voetbad met louwarm water en plaas soveel as nodig voetsoak in die water. Sit terug en ontspan terwyl jy diep asem haal. Hierdie botteltjie is ideaal vir ‘n geskenkboksie.

Rooibos & Vanilla Rose Footsoak is an exclusive aromatherapy that will feel like your own spa. The Rooibos prevent insomnia while the milk softens the feet beautifully. Fill footbath and place as much soak in water as you need to soak feet, while breathing deeply. This bottle is small enough for a gift box.

125ml

Bestandele:

Koeksoda, Melkpoeier, Engelse sout, Rooibos tee & Vanilla Rose essensiele olie.

Ingredients:

Baking soda, Milk solids, Epsom salt, Rooibos tea & Vanilla Rose Essential oil.

SKU: Footsoak - 2 Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rooibos & Vanilla Rose”

Your email address will not be published. Required fields are marked *