Aromatic Rose
R50.00
Roos badballe is die luukste van die reeks met die wonderlikste geur. Sy voedsame eienskappe vir die vel het ‘n kalmerende effek op die sintuie. Gedroogde roosblare verleen elegansie en maak die badbal ‘n romantiese bederf.
Rose Bath Bombs are the most luxurious with an amazing fragrance. Its skin nourishing properties makes it a calming treat to your senses. Dried rose petals add an elegant touch for a romantic and pampering gift.
90g – 100g
Bestandele:
Koeksoda, Sitroensuur, Engelse sout, Amandel olie, Roos essensiele olie en Roosblare.
Ingredients:
Baking soda, Citric acid, Epsom salt, Almond oil, Rose essential oil and Rose petals.






Reviews
There are no reviews yet.